Monday 31 October 2011

"Beach House" Rosemary Manor Mark Vrydag 4 November 8-5

RUSPLEK

Daar is ‘n plek waar elke mens
 sy vrede vind, sy rus beding
Dis groot en luuks of klein en knus
Daar vind jy altyd  jou vreugde en rus
Die salige vrede gemeng met die sprei
Langs bruisende waters is jy vir ‘n oomblik weer vry
Later terug onder knellende druk
Onthou dan die son, see en ‘n stukkie geluk.





Elkeen van ons kan doen met ‘n breek van alles wat altyd so dringend is. Hierdie maand gaan ons ‘n oomblik spandeer en ons verbeel dat die einde van die jaar nie soos ‘n weghol trein op ons afpyl nie. Kom geniet ‘n paar uur van vakansie pret en wegbreek vreugde saam met ons. Vrydag gaan daar heelwat nuwe stalletjies wees en ons mark het ‘n lekker buietlug atmosfeer.

Rosemary Manor Mark
Vrydag 4 November 8 - 5
345 Rosemary straat
Lynnwood

No comments:

Post a Comment